O my Folk! met Koos Kombuis, Johrné van Huyssteen en ander.

Met Koos Kombuis, Herman Kleinhans, Bottomless Coffee Band en Johrné van Huyssteen. Musiekregie deur Matthys Maree.

OPTOG! vier die moderne liedjies van die Afrikaanse folk-musiek genre met hierdie oorspronklike musiekproduksie!
For more information, please visit; https://www.facebook.com/events/2376810879224118/